Lisa le Roux Inseëning

Op 25 Junie 2017 was klein Lisa le Roux ingeseën deur haar ouers, Herman & Marisa le Roux en al hul naaste familie en vriende wat die spesiale dag bygewoon het. Die diens was waargeneem deur Pastoor Chris Koegelenberg by die pragtige LangsiKoppi Venue & Events.